Kejafa Knowledge Works is 'n verkaffer van landboukundige hulpbronne vir boere, opleidingsinstansies en konsultante in Afrika.
Ons bou vennootskappe met waardige diensverskaffers en wat die konteks van Afrika verstaan en die dryf het om Landbou in Afrika die grootste industrie te maak.
Ons fokus op: Kundigheids- opvang en deling.
Dit word geraam dat tydens die tweede Węreld oorlog- elke infanteris 24 persone in verskeie gestaltes agter hom gehad het om hom op die slagveld te hou. Die suksesvolle boer benodig ook 'n ketting van ondersteunende dienste en kundigheid en Kejafa Knowledge Works wil een van daardie groepe wees.
Die omgekeerde is ook waar- die boer kan dit nie op sy eie suksesvol doen nie.
Alvorens voornemende produsente 'n sent neersit vir 'n produksie eenheid kan dit die moeite werd wees om met Kejafa Knowledge Works skakel om seker te maak of jy op die wenpad of sukkelpad is. Ons erken al die vorms van produksie maar ons is bewus van die beginsels wat dit kan laat slaag to volhoubare suskes.
Kejafa Knowledge Works is a service provider of agricultural resources to farmers, training institutions and consultants in Africa.
We build partnerships with worthy service providers that understand the African context and the drive to make Agricultural the biggest industry on the continent.
Our focus is: Knowledge - capturing and sharing.
It is estimated that during World War II each infantry soldier had 24 persons in various forms that supported him. We know that every successful farmer will have his or her line of support and Kejafa will be one them.
On the contrary- each farmer should know he can't do it alone.
Before spending a dime the potential farmer are invited to contact us in order to make sure he or she are on the right tract of winning. We acknowledge the uniqueness of each form of farming - but we also value the principles of successful farming or production.
You find our publications at the following groups:
AFGRI, SENWES, KLK, TWK, OBARO, NTK,
PNA, Bargain Books, Exclusive Books, Wordsworth, Proteaboeke,
|